Successfully reported
+19

Brakdam

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R716, Brakdam Farm Portion 1, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R4 250 per nag, vir 17 mense

Beskrywing

Brakdam bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas, ongeveer 6.9 km vanaf Oranjeville. Dit is ideaal vir groot groepe, 'n groot gesin of spanbougroepe wat op soek is na 'n ruim tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie klein dorpie aan die oewer van die Vaaldam.

Hierdie huis kan tot 17 gaste akkommodeer in 7 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die ander drie slaapkamers elk 3 enkelbeddens bevat. Twee van die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die derde badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die huis het 'n gemeenskaplike eetarea.

Parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Oranjeville geniet word. Aktiwiteite in die omgewing sluit in visvang, bootvaart en piekniek langs die dam. Vanderbijlpark is ongeveer 57 km weg.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Ligging

  • R716, Brakdam Farm Portion 1, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 250
per nag, vir 17 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 17 mense
Vanaf
R 4 250
per nag, vir 17 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R716, Brakdam Farm Portion 1, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28fae3f9d92c4463f731c694696f5c72a10cd4bef7185b008adf741c51579810123335c7551ce0e11497e199dd0247d48893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag, vir 17 mense R716 Brakdam Farm Portion 1 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.979542449296 28.152537075569
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang