Brakkies the Country Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 5th Avenue, Moorreesburg, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Brakkies the Country Escape is in Moorreesburg gele? en bied verblyf in 'n gerieflik selfsorg-huis met 3 slaapkamers en 'n aparte rondawel met 'n uitsig oor die veld. Hierdie instansie skep 'n rustige plattelandse atmosfeer met beeldskone sonsondergange waar gaste kan asemskep voor hulle na die stad terugkeer.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 en suite is en 'n aparte en suite-slaapkamer in die rondawel. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens is elk. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ook 'n braaikamer met 'n houtkaggel binne. Hierdie kamer lei na 'n groot stoep waar gaste lekker saam kan kuier.
Troeteldiere is welkom en daar is 'n groot tuin waar hulle kan rondhardloop en talle koeltebome waaronder gaste kan ontspan en verskeie vo?lspesies bekyk.
Verder kan gaste die dorp gaan verken met omliggende areas soos Piketberg, Riebeeck Kasteel, Darling, Langebaan en Swartland se wyn- en olyfplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Enid Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 5th Avenue, Moorreesburg, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Brakkies the Country Escape het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 5th Avenue, Moorreesburg, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang