Successfully reported
+23

Branderkant 7

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ray Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Branderkant 7 is in die vakansiedorp, Ramsgate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en die strand.

Hierdie dubbelverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 aparte toilet en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet, en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas, asook al die breekgoed en eetgerei wat gaste mag benodig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Premium DStv.

Die woonstel het toegang tot 'n privaat strand minder as 50 m van die voordeur af, en daar is verskeie restaurante wat stapafstand van die eenheid geleë is.

Let asb. dat die eenheid dubbelverdieping is en dus trappe het.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Armand D
Besigheidsreis
5.0
Fantasties, netjies en skoon. Verblyf was fantasties, sal definitief weer bespreek.
Okt 2025
Yolande T
Gesin met tieners
5.0
Grootste fonds op die webtuiste. Grootste fonds op die webtuiste! Lieflikste ruim plekke, netjies en skoon, perfek ingerig en kort NIKS! 10 tree buite...
Sien meer
Sep 2025
Malinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, heerlike, gerieflike verblyf teenaan prag oseaan. Heerlik met baie mooi see uitsig, rustigheid en pragtige veilige tuin. Ruim eenheid, stap na...
Sien meer
Sep 2025
Corne B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal definitief terugkeer met ons volgende seevakansie. Wooneenheid was goed ingerig en het al ons verwagtinge oortref. Beste van alles was die moo...
Sien meer
Jul 2025
William D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil. Bederf met daaglikse skoonmaker. Mooi tuin. Ons het heerlik gekuier. Woonstel is puik, skoon en goed toegerus. Min fisiese kontak, maar ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Ray Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Branderkant 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ray Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYmRkN2UzLWQyMGEtNGM0ZC04YzE5LWNhOWU0OWQ1NzlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 117 5 1 5 2 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.875109598358 30.361494258861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang