Successfully reported
+27

Branderkant 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 97 Ray Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Branderkant 8 is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel wat in die veilige Branderkant-kompleks in die vakansiedorp Ramsgate aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstel is naby talle winkels, restaurante, doendinge en die strand.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra slaaphoekie met 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas, asook breekware en eetgerei. Die sitkamer het sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt indien jy jou eie dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer wil saambring.

Die Branderkant-kompleks bied privaat, direkte toegang tot die strand minder as 50 m van die voordeur af. 'n Gemeenskaplike braai-area is in die kompleks beskikbaar. Toesluitmotorhuisparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 739

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 97 Ray Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Branderkant 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 97 Ray Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb283f065035bf43149fa4fe108fa393e6f1d5296c38097134b56948d64391acc003555d4652c9f32a34722b03645d434a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 97 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874930033798 30.361569360713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang