Successfully reported

Brandersig 20

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hanneli L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gerieflik, goed geleë, rustig! Ons het Brandersig 20 baie geniet. Dis sentraal geleë en lekker naby die mooiste strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vir seker maak ons 'n draai. Baie dankie. Wonderlike goed ingerigte verblyf, met 'n baie mooi see-uitsig. Sentraal geleë en naby alles wat nodig is. Baie dankie aan Marli, wat ons so gasvry ontvang het en dadelik welkom laat voel het. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent. This was an experience; everything available was just enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was woes lekker en gerieflik, ons sal beslis weer gaan! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die ontvangs was uitstekend en baie vriendelik. Die eenheid is ongelooflik mooi en nuut en daar is alles wat mens nodig het. Dit is stapafstand van die see en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diona F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Dit was baie lekker, weer het ook saam gespeel. Baie dankie vir die gasvryheid. Baie lekker gebly, dankie. Sal weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Amazing. We honestly had a great time. Everything we needed was made available to us. Thanks so much, especially to Marli, much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean P D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Lekker gebly. Lekker gebly en baie skoon. Enigste tekortkoming was dat daar nie 'n tafel was om by te sit en eet of te werk nie - daar is egter nie plek daarvoor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Sal vir seker weer bespreek. Die eenheid is skoon en netjies. Het baie lekker gebly, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc51f002a6a15932fd1b2b14bef169d73d5937feaaad4ddd176bcb29ed50329066e5e497c7cd2034d149db7eba98c3beb130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 14 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.029171146102 24.929503435197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang