Brandfort @ 95 B&B
Beskrywing
Hierdie 2 oopplan-eenhede is langs mekaar geleë. Elkeen is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, basiese kookgerei, sowel as 'n ontbyttoonbank met sitplek. 'n Slim-TV met die volledige DStv-pakket en lugversorging is regdeur die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Brand Street, Winnie Mandela (Brandfort), 9401, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang