Successfully reported
+42

Brandkop Guest Farm

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornrivier, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brandkop Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas naby die dorpie Nieuwoudtville. Die plaas is geleë op die sirkelroete wat vanaf die waterval loop, na die kokerbos en die veldblomreservaat, en dan terug na Nieuwoudtville.

Verblyf word gebied in 2 privaat kothuise, die Brandkop-kothuis, en 'n tweede kothuis sowat 600 m vanaf die hoofopstal, asook 'n ruim plaashuis, die Brandkop Plaashuis. Albei kothuise beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n groot leefarea. Kothuis 1 bied uitsigte oor die bekende kokerboomwoud. Die Brandkop Plaashuis beskik oor 4 dubbelkamers, 'n groot kombuis, en 3 groot leefareas.

Voorafverpakte braaipakke met lamsvleis en boerewors van die plaas af kan vooraf bestel word gedurende Augustus en September. Gedurende hoogseisoen kan gaste elke aand aansit vir 'n ware Farmstyle 3-gang Buffet aandete. Die nuut opgeknapte lokaal kan gehuur word vir privaat funksies vir tot 50 gaste. Spyskaart opsies beskikbaar.

Die plaas is 'n gesinsvriendelike bestemming, en daar is baie doendinge om gaste besig te hou tydens hul verblyf, insluitend interaksie met die plaasdiere, bergfietsry, voëlkyk en voetslaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Clive H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome location if you want to get away from the daily hustle and bustle. Our stay on Brandkop Guest Farm was simply idyllic. Peaceful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Stephnie V
Saam met vriende
5.0
Harlike plaasverblyf. Baie lekker. Sal weer besoek.
Aug 2025
Sakkie B
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aan te bevele. Baie goeie ligging. Baie netjiese en skoon verblyf. Baie goed toegerus. Baie behulpsame en vriendelike gasheer en gasvrou.
Aug 2025
Arjan D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie goeie diens ontvang.
Aug 2025
Malinda V
Saam met lewensmaat
4.4
Not sure. Unbelievable view. Great dinner at the main house with very friendly hosts, but the cottage itself was disappointing. For the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Doornrivier, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brandkop Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornrivier, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MWE0MzgxLTNlNjgtNGVmNS1hZGRkLWJjZGY4OTBiNWI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Farm Doornrivier Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.245914 19.204589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang