Successfully reported

Brandkraal Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendlike ontvangs. Netjiese huis met alles wat nodig is. Die rustigheid van die plaas was baie goed vir gees en liggaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Hallo Annie Baie dankie vir die pragtige resensie en advertensie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Christelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Regte plaas atmosfeer! Sal beslis weer gaan. Was besonders. Kuier was fantasties! Vriende het dit ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Baie baie dankie vir die mooi resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom. Ons waardeer die ondersteuning.

Frans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Plaaslewe, vriendelike mense. Sielsrus. Dit was 'n lekker naweek. Ons was in Murraysburg vir 'n troue en het sommer die hele naweek op Brandkraal gebly. Dis gerieflik net buite die dorp. Dis 'n werkende plaas wat beteken die skaape en bokke is sommer daar naby jou en jy bly op die plaas, verf so daar is trekkers en implemente en allerhande plaasgoed en aktiwiteite om jou. Niks lekkerder as dit nie. Ons wag bevoorreg om in lam tyd daar te kon wees en die pasgebore lammers te kon aanskou. Sommer heimwee gehad na my oom se plaas waar ons as kinders baljaar en "gehelp" het. Die huis is baie goed toegerus en mens kan sommer net lekker afskakel. Plaaslewe op sy beste. Dit was sommer goed vir die siel. Dankie dat ons in julle plekkie kon bly. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Beste Frans, Baie baie dankie vir die pragtige resensie. Jy het my weereens laat besef hoe bevoorreg ons is om hier te kan bly. Ons is so bly julle het dit geniet en hoop om julle in die toekoms weer te kan ontvang. Beste wense, Peet en Maryn

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Gerieflike ligging. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Dit was gerieflik geleë, langs die pad na Murraysburg en net 2 km van die dorp af. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Excellent people, friendly and just beautiful. Needed a good night's rest between Cape Town and Bloemfontein, if you like farm life, then you are going to the right place. I even struggled to keep my 3 small dogs in the house, they loved the freedom. Wish I had more days to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Thank you very much for the kind words and rating. This is very much appreciated. Next time make a farm holiday of it and stay a couple of days. It was a pleasure to meet you.

Lisinda M
1 nag
5.0
Des 2021

Ruim, netjies, en vriendelik. Die gastehuis is baie ruim, en daar was 'n lekker bederfie in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Baie dankie vir die mooi opmerkings. Ek waardeer dit baie. Hoop on jou weer te kan ontvang. Vriendelike groete Maryn

Alan W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Great stopover with authentic vibes. Was great easy stop over and very friendly and accommodating host. Really enjoyed the working farm effect for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netjiese blyplek op die plaas. Ons was goed ontvang. Die huis is ruim en ons het lekker by die binnebraai gekuier. Sal regtig die gastehuis aanbeveel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrick S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

'n Lekker wegbreek van al die gedruis vir 'n rustige plaas-ervaring. Ons het ons kuiertjie by Brandkraal Gastehuis baie geniet vir die gasvryheid, rustigheid en mooi natuurskoon. Die huis is ook lekker ruim wat baie help vir jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Baie dankie, ek waardeer dit baie. Dit was so lekker om jul te kon ontmoet.

Heather V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Great commmunication from the hosts, warm welcome and lovely accommodation - was a very pleasant overnight stay. The house is lovely and had far more amenities than expected. For a working farm, the place was clean and was a great venue for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maryn
Brandkraal Gastehuis
Thank you very much for your beautiful review. I appreciate it a lot. It was a pleasure to meet and accommodate you. Have a wonderful 2022.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzUzNzVmLWIwZmUtNGIxMi1hNjE3LTk0OTRiOTNmZmVhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 Brandkraal Plaas Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.96227240282 23.73509512632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang