Successfully reported

Brandrivier

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Eindelose vrede in gemak. Die tent bied 'n absoluut unieke wegbreekervaring waar jy jou deel van die veld voel. Die atmosfeer is verkwikkend. Wanneer jy instap, is daar heerlike sjokolade-muffins wat jou verwelkom. Die badkamer is gemaklik en skitter skoon, met luukse handdoeke, shampoo, shower gel en warm water. Die koperpype voeg 'n besondere, unieke gevoel by. Vanuit die stort sien jy 'n skilderagtige landskap wat deur die bruin aluminium vensters omraam word - asof dit kunstige skilderye teen die muur is. Die klein kombuisie het alles wat jy nodig het, met vadoeke van goeie gehalte en genoeg skottelgoedseep. Die gasstoof met 'n erdeketeltjie dra by tot die landelike gevoel. Die linne is kraakvars en van hoë kwaliteit, alles weerspieël 'n gevoel van weelde. Die uitsig vanuit die bed is asemrowend en vul jou met 'n diep gevoel van nederigheid. Twee snoesige komberse hou die koue uit, en 'n gasverwarmer voeg ekstra gemak toe. Die tafel op wiele maak dit maklik om binne of buite te eet, of net te ontspan met koffie en koekies. Plekmatjies verleen net daardie tikkie afronding. Die gemaklike safari-stoele bied die geleentheid om die uitsig te geniet vanaf jou stoep. Die blomme wat tot by die tent kruip, voltooi die natuurlike sjarme. Gaste moet onthou slegs 'n gasbraaier is beskikbaar – gee die klippe 'n rukkie om warm te word voor jy kan braai. As gevolg van sonkrag is daar geen haardroërs toegelaat nie. Daar is selfoonontvangs - maar gesels eerder met mekaar. Hierdie was 'n wonderlike ervaring waar jy die vrede kan indrink en net weereens bewus kan raak van God se grootheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dis altyd die lekkerste lekker om te weet dat ons gaste dit geniet het op Brandrivier!

Larissa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very peaceful place. Great and peaceful place for nature lovers. Please note that the Bakoor and Meerkat units are very close to each other and you can easily hear the noise in the other unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cailin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect escape from the city. Absolutely breathtakingly stunning! Gorgeous location, with all the amenities you need. So peaceful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Bly tussen die blomme. Een met die natuur. Heerlik gebly en baie gasvrye mense met 'n lekker sjokolade muffin wat op jou gewag het. Natuurskoon was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit so baie.

Peet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige plek met mooi uitsig. Baie mooi ligging. Groot eenheid. Naby Namakwa Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Glamping op sy beste. Pragtige eenheid. Stunning verblyf so tussen die pragtige blomme. Ons het elke oomblik geniet en sal vir seker graag weer Brandrivier wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Dit was nou werklik 'n lekker oornag blyplek. Sal dit ook aanbeveel vir langer kuiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste Brandrivier geniet het.

Rochelle G
1 nag
5.0
Apr 2025

Chef's kiss. 10/10. Chef's kiss! Every detail was accounted for. Just a magical little getaway spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Thank you so much for the lovely review, Rochelle. Hope to see you again in the future!

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie waarde vir geld en sal dit aanbeveel aan 'n ieder en 'n elk. Lekker gebly in 'n mooi omgewing. Baie netjiese en skoon verblyf wat goed toegerus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Carla F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Ons was daar tydens blommetyd en dit was 'n belewenis om in so 'n mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Brandrivier
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Brandrivier, 30 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc1e8bd7a0f52ecd3b7ad2c32280c291f46a98f0c0eec46e9ff502d545a662b0245f06ea4c1f4ea4c272aba48732fb12fa61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 Farm Brandrivier 30 km from Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.910041553411 17.864580553147
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang