Successfully reported

Brandwag B&B

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marion S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Excellent. Anza was an incredible hostess and made my mechanic's stay a pleasure. Her communication was superb and nothing was too much trouble. We will happily use Brandwag again for future visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Good day Marion, Thank you so much for your positive review. It was lovely having your team here. They were great guests and they left everything clean and neat. They are welcome anytime.

Biddy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm gemaklik - n "pragtige oasis" in die koue tyd van die jaar. Die Gastehuis is uitmuntend en baie spesiaal. Anza het ons vreeslik bederf en ons was bevoorreg om hul gasvryheid te kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Ons het net so lekker saam met julle gekuier.

Deon F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekend, vriendelik, rustig. Baie lekker gebly en gekuier. Pragtige gastehuis, vriendelike eienaars, heerlike kos. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Dankie Deon vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om te sien hoe julle die ontbyt geniet het.

Mev M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte verblyf met alles wat nodig is vir oornag. Vyfster boerekos. Heerlike plaaskuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Waardering vir die terugvoer. Kom gerus weer.

Marius V
1 nag
4.6
Apr 2025

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Dagse Marius, Baie dankie vir jou vriendelikheid met jou kuier by ons.

Marita G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal 100% vir almal aanbeveel! Heerlik! Die 2 eienaars is baie vriendelik en ongelooflik gasvry. Dis rustig, skoon en so ontspannend na 'n lang dag. Die kos was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Dit was lekker om julle te ontvang. Die honde het dit net so geniet om saam met julle seuntjie in die spreier op die grasperk te baljaar.

Wendy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Received a warm welcome. Very neat and clean. Food out of this world. We really enjoyed our stay at Brandwag where we were well received. It was very peaceful. The food receives a Chef's Kiss award from us as it was out of this world. The hosts were very friendly and accommodating to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Thank you for your kind and warm compliment about the dinner. We enjoyed the conversations with you at the table.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Thank you, Nicola, for your review. We appreciate it.

Rose F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Home away from home. Absolutely wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
We enjoyed your stay. Thank you so much for sharing your wonderful hobby, which is your life. Looking forward to your photo book.

Tim Andre P
1 nag
4.8
Jan 2024

Sal Brandwag definitief voorstel. Baie netjiese verblyf en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anza
Brandwag B&B
Dit was vir ons so lekker om te sien hoe jy die Karoo geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b9846ddfd1c2f0a00bb8990a36384c54a457388a4911efff39166431e1e3a7494b7826d5865df2bd552af0f8142c4569f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Brandwag Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.926055555556 24.520277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang