Successfully reported
+12

Breakaway Trails - Graaitjie vlakte

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Klaarwater, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

In die bekoorlike plaasdorpie Rouxville is Breakaway Trails die ideale plek om op jou eie, saam met familie of saam met vriende te ontsnap.

Verblyfopsies sluit kampering en vier bergchalets, Bergskilpad, Boesman, Dassie Sentrum en Rooikat, 10 meter van die kampeerterrein, Graaitjie Vlakte af, in.

Graaitjie Vlakte beskik oor 'n oop stort en toilet, 'n privaat braai-area, sonder elektrisiteit.

By Breakaway Trails kan jy die gemak van die huis geniet terwyl jy die buitelewe ervaar. Gaste kan om die vuurput bymekaarkom en hulle aan die stergevulde naghemel verwonder.

Doendinge in Rouxville sluit perdry, voetslaan en 4x4-roetes in.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas Klaarwater, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Klaarwater, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f5a262041d8a8e7da2194251ccbf61752a0f2d3df807fc2c6b370ba85acc3e79534e9b09238260a26a40334841691339a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 8) Plaas Klaarwater Aanhou 9958 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.416527777778 26.837972222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang