Successfully reported

Breaker View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige wegbreek met lieflike seeuitsig. Beste waarde vir geld met lieflike seeuitsig. Ruim oopplan eenheid met alles wat nodig is. Kommunikasie met die gasheer was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onbeskryflik. Dit was die beste naweek en die verblyf was onbeskryflik. Ons is binnekort weer oppad. Dankie, Christiaan, ons wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Baie lekker, ligging was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Dankie! Wondlike nuus dat dit nie slegs lekker ... maar fantastiese lekker paar dae was. Groete daar.

Emmerentia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie dankie aan Mnr Labuschagne en almal wat dit vir ons so gerieflik moontlik het. Lekker is nie eens 'n beskrywing nie. Dit was fantasties lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer... julle is altyd welkom... mooi loop

Deon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie geniet en beveel dit aan. Was 'n uitstekende uitsig en lekker rustig, die ideale plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Amazing view and comfort. Great comfortable stay. The layout of the apartment gave you a beautiful view of the lake from your bed. Extra leisure with a beautiful stoep and braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Thank you so much for your lovely review, and for being a delightful visitor to host. Wishing you all the best for the future.

Dirk H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Wil gou weer gaan! Baie mooi uitsig. Walvisse en dolfyne. Baie mooi uitsig oor die see. Wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ongelooflike uitsig en baie netjies. Die eienaar was "amazing". Lanklaas sulke goeie. Ongelooflike uitsig en baie netjies. Die eienaar was "amazing". Lanklaas sulke goeie en opregte mense teëgekom. Pragtige eenheid met uitsig! 5 Ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Julle is altyd welkom... Groete

Tredoux B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, mooi en skoon. Baie lekker gebly. Pragtige ligging met mooi see uitsig. Netjiese woonstel. Skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Baie dankie vir jou pragtige review, Tredoux. Baie dankie ook vir die uitstekende gaste wat julle was. Bly ek kon julle ontmoet. Christiaan.

Schalk V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Ja, dankie. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Breaker View
Dankie vir jou lekker review! Sien uit daarna om julle weer te sien. Mooi loop.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 675
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Repens Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38183cbbeb20babd9d4fcb15d0622f6e14e8bf4e9b4141d1e09d6e03b409d3e2710b71b417b822687a755403cbe2b6b1a1c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 3) 115 5 1 5 10 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204915984785 22.036944262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang