Successfully reported

Breakers 217

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.7
Nicola N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Best family getaway. This was the best family holiday we have ever had! It's so well catered for kids, it's safe and the location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Top Destinations
Breakers 217
Hi there Nicola, Thank you so much for your wonderful feedback! We're absolutely thrilled to hear that this was the best family holiday you've ever had. It means the world to us! We're so glad you found the space safe, perfectly located, and well catered for kids — creating special memories for families is exactly what we aim for. We’d love to welcome you and your family back anytime! Warm regards, Top Destinations

Video M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2023

Plek se eetgerei was vuil en nog in ongebruikte skottelgoedwasser. Kan baie beter bestuur word en eksta fooie van derde party was rêrig tyd vermors by aankoms.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Okt 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Tanya B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Aug 2022

OK Daar is 'n verskriklike visreuk in die plek, ons het dit gerapporteer by die ontvangs, maar Breakers het gesê hulle sal dit aan die derde party sê en dat hulle Saterdagoggend sal kom kyk, maar dit was nie gedoen nie. So ek was nie heeltemal tevrede nie. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Phillip N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Very family friendly resort, lots of activities for little kids! Room was stunning! Definitely would come back again! Great resort definitely very family oriented! Our room was lovely, stunning kitchen with all the appliances! Would definitely recommend to anyone looking at a family holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Place was clean and quite modern. Great views over the lawns and palm trees and close proximity for a walk in the forest, along the promenade and the beach. Staff at the resort were friendly, food was good and facilities plentiful. Enjoyed a great family vacation in Umhlanga. Awesome restaurants and holiday atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2021

Genotvolle kuier. Lawaai snags tot 12 uur vanuit sekere woonstelle en werkers wat in die gange raas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2021

Lekker vakansie. Die plek kort aandag. Die bank en 2 stoele in die sitkamer is deurgesit, ongemaklik en nie genoeg vir 5 nie. Die opskeplepels en eierspaan is aaklig. Dis al op gebruik. Die enkelbed in die 2de kamer is deurgelê. Baie baie ongemaklik, die bed maak mens eintlik seer. Verder is dit ‘n lekker unit vir ‘n vakansie met kids. Sal dit aanbeveel as daar bietjie ge-update word in die unit. Want dit was bietjie pricey vir wat ons gekry het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Zelda M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2019

Dit was 'n fantastiese ervaring. Dis 'n heerlike oord vir oud en jonk! Ons sal definitief eenheid 217 by Breakers aanbeveel. Ons en die kinders het dit baie geniet! Dis netjies, modern en die oord het baie om te doen vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2019

Lekker ligging, maar nie waarde vir geld nie. Heelwat goed wat gepla het in woonstel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeoXQOqxwMstUNxQIqjvxqXGAVOGUsHjIkjl6wTea0H2LA6r47F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 10 5 1 4 88 Lagoon Drive Breakers Resort - 217 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang