Breakers 414
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breakers 414 is 'n luukse ateljeewoonstel in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot al die oordgeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel asook onbeperkte WiFi vanuit die gemak van jou kamer.
Die kompakte woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 klein kinders en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die lugversorgde eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n plafonwaaier en verwarmer; haardroër, seep en toiletpapier; badkamerhanddoeke en bykomende kussings en beddegoed, en 'n elektroniese kluis.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Dit het ook 'n USB-gleuf om 'n aandrywer met video- en musiekmedia te akkommodeer. Die rusbank het 'n baie eenvoudige uitrolbodem wat 2 kort enkelbeddens vir 2 kinders van 12 en jonger skep. Die eenheid word daagliks skoongemaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers 414 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang