Successfully reported
+206

Breakers

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 432 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4321, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 815 R1 543 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die groen heuwels van KwaZulu-Natal vorm 'n agtergrond vir een van sy gewildste kusoorde; geleë op ongeveer 2 hektaar aangelegde tuine en aangrensend aan 'n manjifieke Natal Parks Board Natuurreservaat en Lagune-gebied, is die Breakers 'n betowerende Dolphin Coast-bestemming in een van Suid-Afrika se voorste bestemmings. Umhlanga Rocks is 'n 20 minute-rit vanaf Durban en 'n 22 km-rit na King Shaka Internasionale Lughawe.

Gaste word onmiddellik getref deur die futuristiese hoefysterontwerp van die oord, wat uitkyk oor 'n aantreklike swembad en panoramiese uitsigte oor die tuin en kusgebied bied. Selfsorgverblyf word aangebied in oopplan-ateljeewoonstelle en 2-slaapkamer gesinswoonstelle. Elke eenheid het sy eie kombuisgeriewe toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, kookplaat, oond onder die toonbank, elektriese ketel, broodrooster, potte, glasware, breekware, eetgerei en gereedskap. Die sitkamers het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die lugverkoelde eenhede is voorsien van telefone, elektroniese kluise en haardroërs, en word daagliks skoongemaak.

Die oord bied 'n swembad, 'n kinderpoel en glybane, 'n klimraam, 'n trampolien, braaigeriewe en 'n muntwassery, sowel as 'n restaurant en haar- en skoonheidsalonne.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tershia K
Saam met lewensmaat
5.0
Great location, lovely place. Great location, very nice room. Beautiful view. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Eleouis B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker weer in die winter. Baie lekker vir familie, die kinders dit baie geniet.
Jun 2025
Juliette C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker uitgerus! Baie lekker gebly! So gerieflik!
Mrt 2025
Jaco P
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven. It was wonderful. Would you please consider towel racks? We had no place to hang our towels and swimsuits.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Frances R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie aangenaam, netjies en skoon. Mooi uitsig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 912

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4321, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 815
R 1 815 R 1 543
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 815
R 1 815 R 1 543
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 815
R 1 815 R 1 543
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 432 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4321, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aa01b0bfd4499f1b5cd07d58220801018b0c1970123da66295bd3b7b4f880d642d42b22579a2f367e19c155cd7fa389eac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 814 nouVanaf R1 542 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4321 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang