Successfully reported
+50

Breakerview

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1124 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breakerview is in Shelly Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus en bied selfsorg-verblyf net 'n paar meter van die strand, 'n klein kuns-hawe en die Shelly Centre af.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede waarvan 4 'n see-uitsig het. Daar is 3 eenhede wat elk geskik is vir 4 gaste en 2 eenhede wat geskik is vir 2 gaste. Die eenhede word daagliks skoongemaak en het of 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens.

Elke eenheid het eetgerei, breekware, plafonwaaier, lugversorging, 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale, yskas, oondjie, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en braaigeriewe.

Vier van die eenhede lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die groot swembad en 'n veilige onderdak-parkeerplek. Internet is beskikbaar en daar is 'n wassery stapafstand van die perseel af.

Shelly Centre wat naby die eenheid is het winkels, restaurante en 'n flieksaal. Die Suidkus is bekend vir sy rotsriwwe en sanderige strande. Mense is mal daaroor om vis te vang vanaf die rotsriwwe. Daar is baie strande in die area, waarvan 5 Blouvlagstrande is. Die hoof-branderplankrystrand is St Michaels-strand wat nie ver van die eenheid af is nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1124 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakerview het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1124 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f54ee7dc0e284bc849071487f4ffbea8aa27cd47490f17304e6722764b8249c179b2ea4cd2ea4feb4d33f9cb9c532c5bdc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1124 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809367668474 30.41129755584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang