Successfully reported

Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Abigail K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi uitsig, saligheid, privaatheid, lekker kuier area. Dit was lekker rustig na 'n week se stap. Die atmosfeer het dit lekker gemaak en alles was daar wat ons nodig gehad het. Die uitsig maak dit die moeite werd, alles is skoon en netjies. Sal vir seker weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Safe & sound vacation. Stay was quiet and relaxing, the accommodation was clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Uitstekend. Verblyf en baie netjies, mooi omgewing. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juriaan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Good secure and clean accommodation. Accommodation was what was promised. Value for money. Will share it with others and use as a stopover again sometime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige plek. Sal weer daar bespreek. Sjoe, die plek was pragtig, skoon en sommer net lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Wonderlike uitsig, lieflike plek en baie veilig. Pasop net vir die bobbejane. Ons het heerlike gekuier alhoewel ons aanvanklik gesukkel het met toegang tot die perseel. Moes papiere invul wat nie voorsien is nie. Was ge-epos, maar het nie sein gehad nie. Kon dit gelukkig vinnig oplos. Dankbaar vir die goeie sekuriteit. Dit was regtig 'n aangename verblyf en het heerlik geslaap op 'n baie gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2023

Netjiese kamer. Ons het in 'n dubbelkamer gebly wat in 'n gedeelte is wat aan hoofhuis grens, maar geen see-uitsig het nie. Elke buitekamer het 'n naam, maar geen aanduidings waar dit is nie. Aanvanklik 'n gesoek by elke geslote deur, het ons die kamer gekry wat aan die agterkant van die kompleks is. Blykbaar volgens ander gaste is dit die heeltyd wat daar gebeur, niemand weet waarheen nie. Dalk naambordjies aanbring. Dis 'n redelike nou deurloop na die kamers agter, waar jy voor jou kamer 'n skottelbraai het en sementbankies. Die parkering is ook 'n probleem, aangesien die hoofhuis drie woonstelle binne-in die huis het. Vreemde opset as almal vreemdelinge is en bv. nie vriende of familie is nie! Daar is nie goeie parkering vir almal nie. As daar kindertjies is wat baljaar of mense gesels hard, kan jy alles in die buitekamers hoor. Sal nie weer soontoe gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel H
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Nov 2023

The room and bathroom were good for our stay, except there were no hangers. When we arrived, a form was required which I did not receive. I had to phone to find out about it and was referred to another house to collect the form, complete it, and hand it to security. The form was sent to the incorrect email address, which was advised to be received from the property. It took about 30 minutes to be able to enter the property. Upon arrival, the braai was not cleaned and there were cigarette butts in a pot which were not cleaned out. They were not even cleaned the next day or the day thereafter. Two large plates were removed from the cupboard, which still had food stains on them. Very disgusting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Freddie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Netjies en skoon. Ons het lekker daar oornag. Alles was skoon en netjies. 'n Rukkie na ons daar aangekom het, het 'n bobbejaan ons kom verwelkom. Die deur was gesluit. Was gewaarsku. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Vinnige wegbreeknaweek vir die Knysna Bos-marathon. Breakwaters Haven was 'n pragtige eenheid, mooi uitsig en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jasmaine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Fairlead Road, Pezula Golf Estate, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b2ffe157497908380177f528c0723fd75ee2d5097a1821c198ed8e6bccc2ca115a6e46f9f8fc435c1445d99c49c2825f13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 25 Fairlead Road Pezula Golf Estate, Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079013698654 23.098186254501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang