Successfully reported
+23

Breede Bush Camp

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandkraal Farm, Buffeljagsriver, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Breede Bush Camp bied 'n privaat en eksklusief bespreekte kampplek met 'n sentrale leefarea geleë op die oewer van die Breederivier, 34 km suid van Swellendam.

Die verblyf kan 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 seilkoepeltente wat langs die rivieroewers op verhewe houtplatforms geleë is, met uitkykdekke voor elkeen. Elke tent het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n bedkassie. Linne, komberse en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die sentrale leefarea beskik oor 'n badkamer, kombuis en sitkamer wat in 'n aparte gebou geleë is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke voor 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue winteraande.

'n Groot oop grasperk met 'n vuurput en braai-area is beskikbaar vir gaste se plesier. Gaste het volle toegang tot die rivier, wat perfek is vir swem, kanovaart en ander wateraktiwiteite. Daar is 'n eindelose aantal gruisroetes naby vir bergfietsry. Hierdie eiendom werk op sonkrag.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Kraan
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margherite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sandkraal Farm, Buffeljagsriver, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandkraal Farm, Buffeljagsriver, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceb9fb9b010dda6143a673fbc43179d27248c98de13d9be33491f64cbfa857a86e4be67ab9db661c43f835607d56bdcef1d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Sandkraal Farm Buffeljagsriver 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.149836409261 20.477261599393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang