Breede River Lodge Fishermans Room 407
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breede River Lodge Fisherman's Room 407 is 'n semi-selfsorgeenheid geleë in die Breede River Resort en Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe geleë.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 solderslaapkamer met lugversorging wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n platskerm-TV met sekere DSTV-kanale. Dié woonstel het ook WiFi. Die badkamer is toegerus met 'n stort en wasbak.
Die leefarea op die grondvloer is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n slaapbank en lei na 'n balkon wat oor die Breederivier uitkyk.
Gaste het toegang tot die oewer van die rivier en kan van die nabygeleë geriewe soos die swembad en restaurante geniet. Bootritte kan ook met die individuele handveste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Snip Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 50
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang