Successfully reported

Breede River Lodge Studio Room 306

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Thomas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ons sal definitief weer in hierdie rustige grasdak huisie kom bly. Dit was great. Dit was heerlik! Die eenheid is netjies, met 'n pragtige boom en 'n vrolike klomp voëls wat lewe bring. Die kompleks self is netjies, stil en privaat. Daar is 'n goed toegeruste boot marina, met netjiese dok geriewe. 'n Gesellige restaurant met heerlike kos sommer net om die draai, rond alles mooi af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Snip Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA294f0dffbb7b1cba2d60583020cc8d42d055c8a5802727cfd9c6bfd0d4094bcfb998f62dc4401d94b9c0a03322dae9f4829c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang