Breede River Lodge Unit 307
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breede River Lodge Eenheid 307 is 'n knus selfsorgwoonstel in die Breede River Lodge in Witsand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek aan die waterfront waar hulle 'n vakansie vol wateraktiwiteite kan geniet.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n klein kombuisie met verhittings- en eetgeriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en direkte toegang tot die Breë-rivier geniet. Aktiwiteite sluit in vlieërbranderry, visvang, staan-op-roei, natuurroetes, putt-putt, en stap- en bergfietsroetes. Plaaslike winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Snip Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 50
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang