Successfully reported

Breede River Lodge Waterfront Room 103

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Hanja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon en rustig. Lekker bed om op te slaap. Ons het heerlik gebly al kon ons net een aand oorslaap. Sou graag nog langer wou bly. Dit is so rustig en mooi. Die kamer is baie mooi en alles was netjies. Dit sou lekkerder gewees het as daar Wi-Fi ook gewees het. Ons is al so gewoond aan Wi-Fi wat ingesluit is dat ons nie goed saamry om ons eie Wi-Fi te kry nie. Soms is dit nodig om besigheid ook met plesier te meng en dan moet jy goed op die internet doen om dit ook ingepas te kry in jou skedule. Maar ek sal enige tyd die Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Dit is beslis die moeite werd om daar te bly en die ligging is perfek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2024

Witsand is 'n pragtige plek. Ligging en uitsig is pragtig. Kort nuwe beddegoed (duvet cover). Dalk 'n lappie en skerp mes in die kamer. Lappie om af te vee en breekgoed af te droog. Geen WiFi.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Snip Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5adde61227c872478970162e71983e6215ab3793f204f9daae9158e7557b75b5bf41a048196688bfccf51cf11e7b5d28bb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang