Successfully reported

Brenton Bliss 02

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties! Wonderlike, luukse verblyf toegerus met alles wat jy nodig het. Fantastiese uitsig en rustige omgewing, loopafstand van die strand, winkels en restaurante. Ons het heerlik gebly, hoop om weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 02
Julle is welkom! Dankie vir die goeie terugvoer.

Lucia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gekuier in die oopplan leefarea met die buitestoeppie. Netjiese woning, veilige area met see-uitsig. Die woning beskik oor al die nodige fasiliteite en kombuistoerusting. WiFi was betroubaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Rustig, gemaklike verbly. Ruim woning. Wonderlike see-uitsig. Gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sergio N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Great. We enjoyed our stay. The accommodation was comfortable and clean, and the views of the sea were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige huis in 'n pragtige dorpie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 02
Dankie vir jou goeie resensie Mariette en dat jul dit so respekteer ook.

Harvie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Heerlik gebly met 'n pragtige see-uitsig. Die eenheid is baie ruim en goed toegerus. Dit het 'n mooi see-uitsig en is baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Brenton Bliss 02
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Harvie, ons waardeer dit. Dankie dat jul as gerespekteerde gaste waardeer kon wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6581d0551031aed16d240050ca926ac67a934c38549986b3b849a6a02355cfd940481f41ceadbb34c42b557cce4a5e7a5ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 135 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.072440729399 23.029160758088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang