Successfully reported
+41

Brenton Bliss 02

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Brenton Bliss 02 is 'n gemaklike selfsorg-vakansiehuis in Brenton-on-Sea, in die Knysna-munisipale gebied. Die huis is ideaal vir 'n paartjie, gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf naby Knysna en Buffelsbaai-strand. Met die Tuinroete op jou drumpel en uitsigte oor die see en strand, kan jy ook 'n maklike laagwaterstap van Brentonstrand na Buffelsbaai en terug geniet.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elk van hierdie slaapkamers het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee en melk word voorsien vir gaste se aankoms. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n leeshoekie met 'n see-uitsig. Die leefarea lei na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n braai met uitsig oor die see.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante, winkels en die Brenton Blue Butterfly Natuurreservaat. Knysna en Sedgefield is naby vir groter inkopie-uitstappies.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Bliss 02 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6581d0551031aed16d240050ca926ac67a934c38549986b3b849a6a02355cfd940481f41ceadbb34c42b557cce4a5e7a5ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 135 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.072440729399 23.029160758088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang