Successfully reported

Brenton Bliss 3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Vic M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Comfortable, pleasant, get more than you expected. Very well maintained and spotlessly clean. Furnishings, appliances and utensils are not the usual cheap 'holiday accommodation' quality - these were real 'my home' quality. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 3
Thank you, Vic. We appreciate your positive review and appreciation.

Irene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige omgewing met 'n beeldskone strand. Baie lekker gebly. Die huis is sentraal geleë. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons kuier was lafenis vir liggaam en siel gewees. Die verblyf, kliëntediens, en veiligheid was fantasties gewees. Daar was tot moeite gedoen om vir 'n ekstra bed te sorg; ons is oneindig dankbaar vir die moeite. Ons wens ons kon langer bly, Brenton-on-Beach is baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 3
Dankie Karen vir jou terugvoer. Ons dank ook aan ons span, Nadine en Vian, wat die fort hou daar in SA.

Hugh I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Bliss2 - clean, comfortable, would stay again. Very good accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Brenton Bliss 3
Thank you, you are welcome. What a coincidence to have met you in Calitzdorp. Kind regards Billy and Elma

Andries J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Mooi, rustig en baie mooi omgewing. Ja, ons het baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige lafenis vir die siel. Baie lekker gebly. Welkom gevoel met die aandag aan detail, soos klein sepieë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 3
Baie dankie Andrieș en geselskap, Nadine het 'n baie mooi resensie oor jul as gaste geskryf. Dit is net 'n plesier om netjiese, respekterende gaste soos jul te kon akkommodeer. Kom gerus weer, en jammer die wind en weer was so ongurig tydens jul verblyf. Groete Elma en Billy

Tienkie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome. I cannot complain about anything, it was absolutely lovely and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 3
Baie dankie Tienkie, ook vir jou positiewe bydrae in verband met die voorrade en goeie waarneming.

Hendrik P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

5 stars. Excellent, great hostess, best accommodation. Thank you Elma!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 3
Baie dankie Hendrik, Rene en vriende!

Fredrica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Brenton Bliss has all I could wish for as a holiday home with all the comforts. Brenton Bliss was a lovely home from home. I loved the book nook with a view especially. The bedding and towels were all nice, comfy, and clean. It is situated close to lovely restaurants and a beautiful beach. The hosts were helpful in pointing out places of interest as well as shops, restaurants, etc. I recommend Brenton Bliss wholeheartedly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 3
Baie dankie, Fredrica! Ons waardeer jou terugvoering en jy is altyd welkom om terug te kom.

Cilmar P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Lovely stay. We had a lovely stay. The owners were very considerate by supplying little treats, coffee, milk and bottled water. The garden was ideal for our fur babies that came along. Stunning view from the balcony, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59eed2d2b1d3252d1135855f7f20643469c8d5358b3f6fa285c1175c00841d877f85f0047549d96f179fed381067072ae6ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 135 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.072485938775 23.029283853898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang