Brenton Bliss 3
Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Brenton Bliss 3 is geleë in die skilderagtige Brenton-on-Sea-area naby Knysna en spog met 'n see-uitsig. Hierdie vakansiehuis bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n goed geleë verblyf langs die Tuinroete, naby Knysna en Sedgefield.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee enkelbeddens kan op versoek in hierdie kamer voorsien word. Die tweede slaapkamer bevat 'n ekstra lang koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Die leefarea lei na 'n oordekte houtdek met buitesitplek en see-uitsigte. Die tuin is omhein, wat dit troeteldiervriendelik maak vir gaste wat met honde reis.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe. Die huis is stapafstand van die gewilde BLU-restaurant, die strand en die Brenton Blue Butterfly Natuurreservaat. Fisherman's Walk is 'n asemrowende skilderagtige roete en 'n moet-doen wanneer jy Brenton-on-Sea besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Brenton Bliss 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang