Successfully reported

Brenton On Rocks

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic stay. Fantastic location and the staff and management team were so kind and friendly and always willing to assist. We will definitely be going there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Asemrowende uitsig. Die verblyf het ons verwagtinge oorskry. Lieflike ruimte. Netjies en skoon. Mooiste uitsig. Baie gemaklike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Hi Anthea, Baie bly julle het die tydjie by ons geniet. Dit was vir ons net so lekker om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle gou terug. Groete, Nico Gordon

Yvonne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Spoggerig en baie aangename ontvangs. Luuks en smaakvol. Baie lekker en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Hi Yvonne, thanks for the great review - we hope to see you again soon!

Ina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Het 'n baie mooi uitsig, is 'n baie mooi stil omgewing met die see se gebruis in die agtergrond. Ontbyt is baie goed, gasheer vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Goeie more Ina, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die kuier by ons geniet. Hoop ons sien julle binnekort terug. Groete, Nico

Allan & Jacqui C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Loved our stay at Brenton-on-Rocks. Location perfect. Unit excellent and staff friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Dear Allan and Jacqui, thanks so much for the great review - we hope to see you again soon!

Keith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Highly recommendable. My wife and I spent two nights at Brenton on Rocks. Our experience was overwhelmingly positive. The management and staff were hospitable and really did go the extra mile. The room was clean with all amenities and appliances present and working. The sea view from our room balcony was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Hi Keith, Thank you so much for your positive review. We really appreciate it. We hope to see you back soon. Regards, Nico Gordon

Adri J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing view, spacious room, and great service! Fantastic stay! The view is so epic. Lovely amount of space in the room and it was so clean too. The service was top-notch and their communication is great. Would really love to visit here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Hi Adri, thanks for the great review - I'm glad you enjoyed your stay, and we hope to see you again soon! Conan

Louwrens N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie skoon en mooi view. Vriendelike mense. Dankie. Baie skoon en mooi view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Hi Louw, thanks for the review. We hope to see you again soon!

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was lekker kry lekker! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die gashere en personeel was uitermate vriendelik en hulpvaardig. Die akkommodasie is 4 ster kwaliteit by definisie. Verskillende sakpas opsies is beskikbaar. Die ligging van die gastehuis hoog bokant die see is asemrowend. Ons sal vir seker weer daar wil oorbly. Dit was elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Brenton On Rocks
Hi Hennie, thanks for the great review - it was great having you stay with us, and we hope to see you again soon! Conan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Steenbras Street, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36241eb231953087a005fb021101d7b2aec0994d2bddca91f26de7c303b470be1d35ef18e232897b2b2176529c671a4cb652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 159 5 1 5 276 Steenbras Street Brenton On Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07453709355 23.027402758598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang