Successfully reported

Brenton on Sea Chalet

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Alida W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gerieflik lekker met die perfekte ligging. Dit was 'n heerlike tyd saam met familie met die perfekte ligging. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Die huis is lekker ruim met baie spasie. Die gerieflikheid van elke kamer met 'n netjiese en skoon badkamer was fantasties. Ons het ook die 'hot tub' terdeë geniet wat op die see uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Julle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

A holiday to be repeated. Fantastic stay in a super house close to beaches and shops. The owner could not do enough for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gorgeous place with gorgeous views. The chalet was beautiful inside and out. Even though it was a bit chilly, the fireplace really warmed up the living room. The view from the chalet is gorgeous; it's within walking distance from the beach. This place will also be really great in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alichia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige huis, loopafstand van die strand. Lieflik toegerus. Ongelooflik! Die huis is gerieflik, luuks en het die mooiste uitsig oor die see. Die uitleg is prakties, ons het vreeslik lekker gebly saam met drie tieners. Die dekor is stylvol en jy kry die gevoel dat alles met sorg en liefde saamgestel is. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig en die skoonmaakdiens is klokslag. Pak 'n verkyker sodat jy na die dolfyne kan kyk. Hierdie was 'n uitmuntende selfsorgervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie R
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Perfekte ligging. Baie netjies en skoon. Pragtige uitsig. Sal verseker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Brenton on Sea Chalet
Dear Annelie Thank you for your lovely review. We are super pleased to hear that you enjoyed your stay. Best wishes and kindest regards Annelize

Cathy R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

What an amazing place. Had such a great stay. Perfect for families and so close to the beach! We'll definitely recommend this lovely home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Brenton on Sea Chalet
Dear Cathy Thank you for your lovely review. We are super pleased to hear that you enjoyed your stay. Best wishes and kindest regards Annelize

Edna B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Heerlike huis met alle fasiliteite. Ligging puik, alle toebehore in kombuis is uitstekend en beddens slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Brenton on Sea Chalet
Dear Mr Brink Thank you for taking the time to review your stay and I’m super pleased to hear you enjoyed it Keep well and kindest regards Annelize

Elzabe D
1 nag
5.0
Feb 2022

Klein, maar gerieflik met alles wat nodig is! Pragtige uitsig, naby die see. Dis stapafstand na die see. Die beddens is baie gerieflik. Alles is reg en goed - geen klagtes van iemand wat maar baie krities kan wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Mooi uitsig, lekker wegbreek. Die mooiste uitsig oor die see, veilig en rustig met 'n uitstekende ligging. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 197 Agapanthus Avenue, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cdce58263deaa48a7dc8b04de05ef1ea31901f9913a989c5315cb03049dff36859a1582cd6535ce2789bd09ef6a64fcf9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 61 5 1 5 197 Agapanthus Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.072345337919 23.020242097553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang