Brenton Views
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Watsonia Avenue, Brenton on Sea, Knysna, 65710, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Brenton Views is 'n ruim, sonkrag-aangedrewe vakansiehuis in die kusdorpie Brenton-on-Sea, Knysna. Die eiendom bied panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan en is ongeveer 250 m van die hoofstrand af geleë. Hierdie rustige toevlugsoord is ideaal vir gesinne of vriende wat 'n ontspanne kuswegbreek langs die Tuinroete soek.
Die huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 kinders, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n eetkamertafel. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv en WiFi.
Gaste kan 'n privaat balkon, patio en 'n ruim tuin met buitemeubels, 'n vuurput en braaigeriewe geniet. 'n Swembad is ook beskikbaar. Bykomende geriewe sluit in sonkrag en gratis, veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 79 Watsonia Avenue, Brenton on Sea, Knysna, 65710, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Watsonia Avenue, Brenton on Sea, Knysna, 65710, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang