Brewer House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Brewer Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brewer House is ’n gastehuis in Somerstrand wat deur die eienaar bestuur word. Die eiendom is 10 minute van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe af en 5 minute vanaf Humewood, Parkrun Hobie en Pollock-strand.
Verblyf word gebied in 2 individueel versierde kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Verder het elke kamer ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n toegeruste kombuisie.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Brewer House is ook naby die middestad, Humewood Gholfklub, Nelson Mandela Universiteit en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Brewer Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Brewer House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Brewer Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang