Brewer Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 44 Brewer Road,, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brewer Place is 'n selfsorg-eenheid, met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), ongeveer 800 m van die strand af.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. 'n Platskerm-TV met DStv en gratis WiFi maak hierdie eenheid ideaal vir sakereisigers. Die privaat patio buite die eenheid is die ideale plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag.
Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Taryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 44 Brewer Road,, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Brewer Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 44 Brewer Road,, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang