Successfully reported
+15

Brickhaven Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Main Road, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brickhaven Accommodation is 'n gastehuis in privaatbesit in Edenvale in die Oos-Rand van Gauteng.

Verblyf is beskikbaar in Kamer 3. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, en 'n wasbak. Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiegeriewe, 'n TV met sommige DStv-kanale, eetgerei en breekware, 'n dakwaaier en 'n muurverwarmer langs die bed toegerus.

Parkeerplek is beskikbaar voor die kamer en die kamer word daagliks skoongemaak.

Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n braai-area.

Brickhaven is 9,3 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Greenstone winkelsentrum, Stonderidge Mall en Green Vally Shopping Centre is naby die verblyf. Wonderlike restaurante soos Fahrenheit, Jose's, Cafe Billi Bi in Stoneridge sentrum is ook naby. Edenvale is sentraal en dit is maklik om op verskillende snelweë van Johannesburg te klim.

Daar is sonkrag op die perseel sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 78 Main Road, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Brickhaven Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Main Road, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEOt2jeps9bkh333Ku0jRw7QSVzXqoD5rmNdJRX5qDthFhWR6qV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 78 Main Road Eastleigh Ridge 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.126524469943 28.159281313419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang