Successfully reported
+28

Bridgewaters Horse Park

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bridgewaters Farm, Bridgewaters Horse Park, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bridgewaters Horse Park bied 'n rustige wegbreek in die skilderagtige Magaliesburg se bergreeks wat in Hekpoort, Gauteng geleë is.

Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied wat elkeen gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Hierdie rustige en pragtige perdeplaas het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en gaste kan voëlkyk of na 'n geskiedkundige treinbrug stap wat oor die rivier strek. Gaste kan die natuurskoon geniet en avontuurlustige gaste het gratis toegang tot die nabygeleë Sable-staproete.

Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos lugballonvaart, fietsry, Zipline, 4x4-roetes, bierproe, spa's, die Wieg van die Mensdom se Museum en Grotte, wildritte, visvang en besienswaardighede by Hartiesdam. Daar is verskeie restaurante en die plaaslike vulstasie het 'n geriefswinkel en 'n apteek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charne S
Gesin met klein kinders
5.0
Kamer was baie lekker, area was veilig en rustig. Kamer was mooi skoon, skoon beddegoed en handdoeke was skoon. Lekker braai area, al wat kort is, is ...
Sien meer
Jul 2025
Kimmi R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, goed ingerig en mooi! Baie oulike plek! Baie netjies en goed ingerig - selfs met handdoeke vir swembad en inkleurboek as geskenk. Baie geriefl...
Sien meer
Jul 2025
Portia M
Saam met lewensmaat
5.0
The place is peaceful and very clean. Private and beautiful. Peaceful and well rested.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Reandri B
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Baie oulike plek, goeie ligging.
Mrt 2025
Milisha V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie oulike plekkie, ons het verskriklik lekker gebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bridgewaters Farm, Bridgewaters Horse Park, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Gaste dink Bridgewaters Horse Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bridgewaters Farm, Bridgewaters Horse Park, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e6eb3f1109d677de029875c77e24f68404d84f63dca172b2046b564def554ead68d7796bdcf5983270091c0d1787a503e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Bridgewaters Farm Bridgewaters Horse Park 1790 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -25.901910634182 27.60571360588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang