Brighton Bay
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Aberdeen Way, St Francis Links, St Francis, 7708, Oos-Kaap
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Brighton Bay is op St. Francis Links en bied maklike toegang tot die gholfbaan. Gaste kan 'n rustige somerwegbreek geniet aangesien hierdie verblyf 'n swembad het.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Daar is nog 'n volledige badkamer en die derde badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n binnebraai. Buite is 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe. Verder is daar 'n omsetterstelsel vir rugsteunkragtoevoer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Aberdeen Way, St Francis Links, St Francis, 7708, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Aberdeen Way, St Francis Links, St Francis, 7708, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang