Brightways 15
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 10th Avenue, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 121 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brightways 15 is in Somerstrand aan die kus geleë en stapafstand vanaf Pollock Beach, en bied selfsorgverblyf vir 'n paartjie of vriende.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is Shark Rock Pier 1,8 km ver en Boardwalk Mall is 2,6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carika Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 85
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 10th Avenue, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Brightways 15 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 10th Avenue, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang