Successfully reported
+25

Broadview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Crane Walk, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Broadview is 'n selfsorg-vakansiekothuis op die strandmeer in Sedgefield, sowat 2 km van die strand af. Die swembad is 'n spesiale kenmerk, veral gedurende die warmer somermaande. Swembad is gesluit van Mei tot September. Die kothuis is op 'n ruim erf geleë en die naam Broadview is afgelei van die feit dat dit so 'n breë uitsig oor die strandmeer het.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is beide stort- en badgeriewe in die kothuis beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het.

Die kothuis het 'n lieflike onderdak-patio-area waar 'n vroeë oggend ontbyt geniet kan word saam met pragtige uitsigte.

Gedurende die Desember vakansie aanvaar ons nie 1 dag besprekings nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 36 Crane Walk, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Broadview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Crane Walk, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfee48c2db1f7dd362cc9ead1fd56cf307921360a6816ebe4caf1e69f19ee4ef2de715e9e7c712b0d701aa8feea22da9102f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 36 Crane Walk Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01771925596 22.802836671164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang