Successfully reported

Katima Mountain View Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.3
Shandri B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Gorgeous view, great rest. The place was lovely, cozy and comfortable. I enjoyed the most beautiful view of the dam from a gorgeous huge swimming pool. The hosts were lovely, helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Huislike, privaat en sielsherstellende verblyf. Hierdie is 'n baie rustige en veilige verblyf. Alles wat jy in 'n selfsorg eenheid wil hê, sal jy by Katima kry. Johan is baie vriendelik en 'n hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann Herman
Katima Mountain View Lodge
Beste Francois. Baie dankie vir julle besoek by Katima Mountain View Lodge. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Anika W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Privacy - Yes, calming - Yes, clean - Yes. Dit is 'n aangename plek, sal dit aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zonah J
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Ons het baie lekker hier gebly. Ons het saam met vriende 'n troue bygewoon en Katima Mountain View Lodge gekies as ons verblyf. Die ligging was baie gerieflik omdat dit so naby aan die venue was en ons het ook baie veilig gevoel by die verblyf. Baie dankie aan die vriendelike gasheer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zonah J
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Ons het 'n troue bygewoon, dit was baie naby aan die trou venue. Ons het baie lekker gebly. Ons het baie veilig gevoel, dit was baie gerieflik omdat dit so naby aan die trou venue was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cherie L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Perfect for one night stay. Perfect for one night stay as we had a wedding in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elena S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Heerlik geslaap. Ruim, skoon en netjies. Pragtige eenheid. Lekker ruim en netjies. Heerlik geslaap. Wonderlik dat mens eers om 12:00 moet uit wees. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Estha C
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Waarde vir geld, maar sal puik wees as 'n klein bietjie aandag aan kamers gegee word. Kamers kort bietjie TLC, dalk aircons aangesien dit bedompig is, min vensters.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johann Herman
Katima Mountain View Lodge
Beste Estha, Die kamers is nou toegerus met aircons, en die swembad is ook oop vir gaste vanaf 14:00 tot 18:00. Baie dankie vir jou raad en advies. Dit word waardeer! Met vriendelike groete, .

Estha C
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Waarde vir geld, maar kan baie beter wees met 'n bietjie aandag. Jip, kamers kort 'n bietjie TLC en dalk aircons aangesien dit bedompig is met min vensters.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johann Herman
Katima Mountain View Lodge
Beste Estha. Dankie vir jou terugvoer. Ons is besig om verbeterings aan te bring. Die eiendom is onder nuwe bestuur en ons doen alles wat ons kan om ons gaste tevrede te stel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Johann Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ridge Lane, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf29dc828f6d74c19bf68f0f4d7f5279d3c9181fb475fb0a7d6ea5616142b3153fc7f95d465354d573dd21eeea6bed650fd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 40 5 1 4 4 Ridge Lane Redstone Private Country Estate 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.779558582605 27.875251136246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang