Bronze Paradise
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 15 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 745 Bournemouth Road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 800R2 520 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bronze Paradise is in die kusdorpie Leisure Bay geleë en bied selfsorgverblyf vir die hele gesin en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit beskik ook oor 'n TV in die slaapkamer en direkte toegang tot die balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens bevat wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas, koffiemasjien, lugbraaier en skottelgoedwasser. 'n Sentrale ontbytkroeg met sitplekke skep die perfekte omgewing vir gedeelde maaltye. Van die kombuis af lei die sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die asemrowende see-uitsigte op die gemeubileerde balkon, kompleet met 'n braai-staanplek, geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is TO Beach en Leisure Bay Firefly Sanctuary binne stapafstand van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Taberer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 745 Bournemouth Road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bronze Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 745 Bournemouth Road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang