Brookes Hill Suites Luxury Apartment 124
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites 124, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Brookes Hill Suites Luxury Apartment 124 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 4 mense in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), met pragtige uitsigte oor die see.
Die lieflike woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer wat na die privaat balkon oopmaak. Die hoofslaapkamer lei na die balkon en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word.
Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, asook WiFi-toegang, en maak oop op die balkon wat oor die swembad en see uitkyk.
Gaste kan langs die gemeenskaplike swembad ontspan, die gemeenskaplike braai-area gebruik, of die kort 400 m-stap af na die strand neem. Brookes Hill Suites 124 is net 50 m vanaf verskeie winkels en restaurante, 130 m vanaf Bayworld Maritieme en Geskiedenis Museum, en 2 km vanaf die Boardwalk wat verskeie winkels, restaurante en casino bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 267
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites 124, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Brookes Hill Suites Luxury Apartment 124 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites 124, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang