Successfully reported
+9

Brooklands Place

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 17 Desember 2025. Bespreekbaar tot 31 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Brooklands Avenue, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brooklands Place bied heerlike oornagverblyf met aparte ingange op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 ruim gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV ook beskikbaar. Albei kamers het direkte toegang tot die swembadarea.

Alle gaste het volle toegang tot die lieflike swembadarea waar hulle 'n bietjie son op die sonstoele kan geniet en dan 'n duik in die sprankelende swembad kan neem. Gedeelde braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alicia S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker plekkie. Bed was gemaklik en nie so hard soos die res van die gastehuise nie.
Apr 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige ontspanning! Baie lekker gewees en heerlik gerus.
Jan 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Vantastiese plek. Baie dankie. Ek sal die plek aanbeveel vir almal. Ons sal weer gebruik. Pragtige plek.
Des 2024
Judy D
Saam met lewensmaat
5.0
Simply the best. Most amazing place. Kindness shown to us was above and beyond what we expected. Thank you so much. Hope to stay again ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Marina V
Saam met lewensmaat
5.0
Het aan al ons verwagtinge voldoen. Bespreking op kort kennisgewing gemaak. Gasvrou baie akkommoderend. Pragtige kamers.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Brooklands Avenue, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brooklands Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Brooklands Avenue, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94c0ed1ff9dcaaf9e230676f1f4e7a5557180302a9c17489b6fc4f2ccbf3464ff5926c4b63c28afe255f0272150daf459219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 24 Brooklands Avenue Weybridge Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.959970738956 25.517478679237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang