Successfully reported

Brooklyn Blok

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Isabel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, stil en netjiese verblyf. Pragtige gastekamer wat se spasie baie goed benut is. Het alles wat benodig word, selfs 'n mikrogolfoond en klein yskas. Selfs 'n plek om buite te sit. Baie gerieflik en netjies. Oor die straat stap van Brooklyn Mall, met veiligheidswag op diens. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idette C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Always a pleasure to stay at Brooklyn Blok. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daneel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Baie netjiese en veilige akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit was netjies en skoon, en die beddegoed was lekker warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag
5.0
Mei 2025

Hoogs aanbeveel! Fantasties! Wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Brooklyn Blok
Hi Johann, Baie dankie! Dis altyd lekker om goeie terugvoer te kry en ek hoop julle besoek ons sommer gou weer. Groete!

Francois B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklik. Dit was baie lekker, dankie. Niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Brooklyn Blok
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit om julle weer te sien!

Irene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was baie gerieflik. Goeie ligging. Heerlik en gerieflik. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Brooklyn Blok
Baie dankie, Irene. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Sharne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasies. Hi ons verblyf was baie lekker. Pragtige boustyl, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Check-in maklik en gerieflik. Hulle het slegs kamer 3 skoongemaak en nie kamer 5 nie. Die drukking met water in kamer 5 is baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Brooklyn Blok
Hi Sharne, baie jammer slegs een van die eenhede is skoongemaak - ons het bordjies wat opgehang kan word om te versoek dat daar skoongemaak word. Ons helpers is vreeslik ordentlik en wil glad nie in die kamers gaan as die bordjie nie opgesit is nie - in die toekoms laat weet my gerus vroegtydig. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dis regtig baie mooi en netjiese eenhede. Baie sentraal geleë. Baie skoon en netjies soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Brooklyn Blok
Baie dankie! Ons sien uit om jou weer te sien. Groete

Hanri H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflike luukse oornag. Baie mooi eenhede. Skoon, netjies en gerieflik ingerig. Sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Brooklyn Blok
Baie dankie. Kom gerus sommer gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 065
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 065
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 065
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d45a2778f9171b3197719d078cc9b1761b94a4e99a3cd793c519d15f14d3fd7b58263daa8db8e8fc73963e3ae0447c4327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 1148 Duncan Street Brooklyn Blok 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.769315 28.236188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang