Brooklyn Blok
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 065 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brooklyn Blok bied unieke state-of-the-art betonpeule geleë in die hartjie van Brooklyn. Gauteng. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n oornagverblyf vir óf alleenreisigers, paartjies of korporatiewe reisigers aangesien dit naby baie privaat hospitale, skole en ambassades geleë is.
Dié eiendom bied gaste 5 oopplan-ateljees wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Boonop het hierdie ateljees 'n leefarea met 'n rusbank en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir gaste; vermaak 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Alle ateljees maak oop op 'n privaat patio met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Die eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel, 'n wassery en 'n gemeenskaplike braai-area. Brooklyn Mall is ook net 'n entjie weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
- Gaste dink Brooklyn Blok het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang