Brooklyn Guesthouses
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 132 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die gastehuise is in die rustige voorstad Brooklyn geleë, een van Pretoria se oudste en mees gesogte woonbuurte.
Daar is 29 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met of 'n bad of 'n stort.
Daar is ook 'n oopplan-gesinseenheid met slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Elke kamer het 'n telefoon en 10 DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis is na aan al die vernaamste verkeerroetes en stapafstand vanaf die Universiteit van Pretoria en Brooklyn Mall. Dit is ook naby al die vernaamste mediese geriewe en die rustigheid van die perseel maak dit die ideale toevlugsoord vir pasiënte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 132 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Brooklyn Guesthouses het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 132 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang