Successfully reported
+30

B's Cottage Swellendam

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Fairbairn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

B's Cottage Swellendam bied stylvolle selfsorgverblyf in Suid-Afrika se derde oudste dorp, Swellendam. Die kothuis is naby besienswaardighede soos die Marloth Natuurreservaat, Bontebok Nasionale Park en The Berry Farm, wat dit 'n uitstekende basis maak om die natuurlike skoonheid en erfenis van die gebied te verken.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n 5-plaat gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, Nespresso-masjien en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n eetkamertafel en 'n kaggel, en is toegerus met 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. 'n Omskakelaar dryf geselekteerde ligte, die TV en Wi-Fi aan tydens kragonderbrekings.

Buitegeriewe sluit in 'n gemeubileerde patio, 'n tuin, braaigeriewe, 'n buite-eetarea en 'n houtvuur-warmbad. Die eiendom is gerieflik geleë naby restaurante, kafees en winkels in Swellendam.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad

Ligging

  • 42 Fairbairn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Fairbairn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cad9f9e4f269da522d5a41fd9a7d54896eb3f8eb14d50ffcc20e91e44dd91ae3373c4b33e9a2d9fb4b03b3650f610666d7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 4 mense 42 Fairbairn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0226163 20.4423265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang