Bubuhle Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winding Lane, Farm 4 Portion 43, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Bubuhle Cottage bied 'n rustige toevlugsoord in die betowerende dorpie Hogsback, omring deur welige woude, berguitsigte en watervalle. Hierdie knus kothuis is ideaal vir paartjies, gesinne of vriende wat 'n rustige wegbreek soek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Op die grondvloer is 'n gemaklike slaapkamer ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die solderkamer 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, klein oond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n etenstafel. Aangrensend aan die kombuis is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n houtkaggel, perfek vir koeler aande. Die kothuis is ook toegerus met sonpanele en 'n omsetter, wat verseker dat daar geen kragonderbrekings tydens u verblyf is nie.
Buite kan gaste ontspan in die rustige tuin, wat braaigeriewe en buitemeubels bied. Bubuhle Cottage nooi jou uit om te ontspan in die natuur se rustigheid terwyl jy die sjarme en mistieke skoonheid ervaar waarvoor Hogsback bekend is. Veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Winding Lane, Farm 4 Portion 43, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winding Lane, Farm 4 Portion 43, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang