Successfully reported
+18

Buchuland Sandhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ezelfontein Road, Buchuland Farm, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hierdie rustieke, afgeleë sandsakhuis is op 'n vrugteplaas in die Ceres-vallei geleë en bied asemrowende uitsigte oor die berge en boorde.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat 2 gaste kan akkommodeer, die beste geskik vir kinders van 5-12 jaar of 2 volwassenes. Die badkamer is en suite met die hoofslaapkamer en ingerig met 'n bad en 'n stort.

Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Omring deur natuurlike fynbos, bied dit 'n rustige ontsnapping met 'n dek rondom, 'n borrelbad en onvergeetlike sonsopkomste en sonsondergange. Die huis is ontwerp vir ontspanning en herverbinding met die natuur.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Ezelfontein Road, Buchuland Farm, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buchuland Sandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ezelfontein Road, Buchuland Farm, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3995b31647b7c2ae940b25af0a0ab2f56b35e745d846d7eb190b0af4417d177369ac36b7dfbe457cc7960fe4e4cd584742be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Ezelfontein Road Buchuland Farm 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.381764985787 19.354742575555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang