Buckley's Restaurant, Bar, and Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Church Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buckley's Restaurant, Kroeg en Gastehuis bied ideale oornagverblyf in 'n rustieke en rustige omgewing in die hartjie van Smithfield. Met 'n restaurant en kroeg op die perseel, maak dit perfek voorsiening vir 'n verskeidenheid reisigers, of jy nou op soek is na 'n romantiese ontvlugting, alleen reis of op 'n korporatiewe reis.
Dié gastehuis bied gaste verskeie kamers met verskillende slaapreëlings. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, elektriese komberse en boeke vir ontspanning asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.
Hierdie eiendom het ook 'n lowergroen tuin en braaigeriewe, en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nelson Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Voortrekker and Church Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink Buckley's Restaurant, Bar, and Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Church Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang