Successfully reported

Captains Cabin

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Debbie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic! Perfect place for large groups. Great cottage, beautiful setting. Milky was super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karicka D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Milky the helper is stunning. We love every moment of our stay. We have enjoyed every second of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2025

It was pleasant and the location is excellent. Our stay was very pleasant - we loved the view, etc. There was not enough power and we could not enjoy the heaters. It is winter, so it was quite cold. There was also a mouse. The check-out should also be later than 10 am.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jan 2024

Value for money for a large group, good location. Good experience. Well equipped. For summer time I would recommend an aircon gets installed in the living room kitchen area, at least some fans. We were on a business break away and everybody enjoyed it. Rustic, but good value for money. Very close to the ocean, even though you do not have an ocean view. Thank you to the cleaning staff who came in regularly to clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edward F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2023

Great weekend away with friends! We had a great stay over the weekend. Milky was really great and we really appreciate all the help he provided us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lisa-Marie
Captains Cabin
Hi Edward, Thank you for your feedback, glad you guys had a great weekend with us. We hope to welcome you back in the near future again. Kind Regards Jacquelene Geldenhuys.

Erolize G
Kort verblyf
4.8
Des 2020

Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons as familie het dit baie geniet. Die plek is perfek ingerig. Sal dit aanbeveel enige tyd. Was 'n onvergeetlike naweek en diens was uitstekend wat ons gekry het van die webtuiste tot Buffalo Drift tot die skoonmaker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa-Marie
Captains Cabin
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Mevrou Erolize. Ek is so bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het, en ek hoop om julle sommer gou gou weer terug te welkom. Met vriendelike groete, Beverley

Joanne H
Kort verblyf
2.0
Mrt 2020

Het dit baie geniet om in buitelug te wees en so naby die see. Baie teleurgesteld oor die plek. Die foto's op die website is baie ver van die werklikheid. Foto's lyk na 'n baie netjiese, idilliese plek. Definitief nie die geld se waarde nie. Beligting swak, veral op stoep. Kamervenster maak nie behoorlik toe nie. Jy lê saans dan lyk dit asof vensters oop is met die gevolg dat beddegoed nat voel. Badkamers in 'n haglike toestand. Toiletbakke kan nie eens behoorlik toemaak nie. As jy stort is die hele badkamer nat. Kombuis kan toegerus word met 'n beter stoof en yskaste veral omdat dit so baie mense kan akkommodeer. Ons het ook 'n slang in een van die kamers gekry. Website sê dis rustic, maar daar is 'n verskil tussen rustic en oud! Update asb. foto's op for website na hoe die plek huidiglik lyk.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Lisa-Marie
Captains Cabin
Thank you for your review and for sharing feedback on your stay Joanne. I am glad that you enjoyed your time being outdoors and that you loved the location of the house with it being so near to the ocean. With the house being so close to nature we can sometimes have visitors, although we have had far more sightings of tortoises than anything else. Milky the caretaker is on-site and his number is shared with guests to assist with any queries or concerns during their stay. I apologize that you didn't find the house to your standards. Regarding your comments about the windows and bathroom sinks not closing as well as other issues, we will definitely look into this and really appreciate the feedback. With regards to Fridge space, we do have 4 fridges, 2 standard fridge/freezers in the kitchen area, as well as an under-sink fridge below the workspace in the kitchen and a bar fridge and separate deep freeze in the lounge, I do apologize if you didn't find this to be enough space for your group's needs. Guests feedback is always appreciated so thank you. Kind regards Kate Hawkins

Wilna C
Kort verblyf
4.2
Nov 2019

Lekker plek om memories te maak saam met vriende. Perfekte wegbreekplekkie waar groot groep saam kan kuier en nie in mekaar se spasie is nie. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren M
Kort verblyf
4.2
Jun 2019

Great place for a large group of friends to get away for the weekend, lots of space & daily cleaning service included is amazing. Great place to get away with friends or family. Right on the beach and close to restaurants and shops. Has a daily cleaning service included which makes the world of difference. Lots of fridge space too. Gets very cold at night in the winter time. Extra blankets & heaters will be needed! Some of the rooms had great heaters and others not so much. Bring an extra blanket. Overall, value for money would be better if towels, some bathroom amenities, extra blankets & better heaters were included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lisa-Marie
Captains Cabin
Thanks Lauren, glad you had a good time! We will definitely look into adding extra blankets during winter. Hope to see you again. Thanks

Lacéa S
Kort verblyf
4.6
Jun 2018

Gemaklik. Baie gemaklike kuier- en slaapplek vir groot groep vriende en jy hoef nie te voel dat kinders iets gaan breek of banke gaan vuilmaak nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lisa-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 151

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 7 300
per nag (plek vir 28)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 300
per nag (plek vir 28)
Vanaf
R 7 300
per nag (plek vir 28)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjFlYWYwLThiZmQtNGRkNS04MGQ0LTBjYzExZTVkZjlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag (plek vir 28) 12 5 1 5 Beach Road Yzerfontein 3751 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.332342505298 18.161258423279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang