Successfully reported
+304

Ruigtevlei Farm

Tentekamp
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Ruigtevlei Farm, 10 km from Gouda, 6821, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruigtevlei Plaas is 10 km buite die dorp Gouda geleë. Die skilderagtige werkende plaas is aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf geskik vir gesinne of groepe vriende.

Die verblyf bestaan uit 'n keuse van 'n tentkampeerplek of 2 vrystaande eenhede wat slaapsaalverblyf bied. Die plaaseenheid is op die plaas teenoor Ruigtevlei geleë, aan die oewer van 'n pragtige dam. Elk van die eenhede het toegang tot sy eie kombuis wat goed toegerus is om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen.

Die eenhede het elk hul eie braai-area, terwyl die tentkampeerplek uitsluitlik gebruik maak van 'n privaat gedeelte van die rivier.

Die Bergrivier vloei deur die plaas en bied watergebaseerde aktiwiteite soos swem, kanovaart (vooraf reëling en teen 'n fooi) of visvang. Gaste kan ook stap, bergfietsry (bring fietse saam), kleiduifskiet (vooraf reëling en betaling) op die plaas geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lisa-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 151

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R44, Ruigtevlei Farm, 10 km from Gouda, 6821, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruigtevlei Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Ruigtevlei Farm, 10 km from Gouda, 6821, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNTU1MzdmLTRjZTMtNDM2Mi04MzI1LTlmMWY3NDE3NDMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 4 R44 Ruigtevlei Farm 6821 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.235330959568 18.981220238148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang