Successfully reported

Buffalo Hills Private Game Reserve

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Orna P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Puik! Sien sterre. Pragtige blyplek. Wonderlike uitsig. Ons gaan weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barusha N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

It was a beautiful stay, will definitely do this trip again. It was a beautiful stay. Thank you to Bafana and Nicole for going over and above with regards to a traveller that was stuck close by due to the rain. Your assistance was really appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Accommodating in making sure the guests are comfortable and happy. Enjoyable. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buffalo
Buffalo Hills Private Game Reserve
Hi Lesly, Thank you so much for the 5 star review, we hope to see you again in the future. Kind regards, Buffalo Hills

Martin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Rusvol! Prentjie mooi! Die oorbly was ongelooflik lekker, baie dankie. Bafana (die man wat jou ontvang en help aflaai) is ongelooflik! Ons het net nie ons welkom koffie en steak strips gekry soos hulle op hulle welkom nota sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Die Private Game Reserve is 'n prag paradys! Die gasvrou en gasheer was vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel en na enige behoeftes wat ons gehad het om te sien. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marian C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Lekker naweek maar baie koud gekry. Ons het in Fisherman's Cottage gebly. Die akkommodasie was skoon en netjies en het 'n mooi uitsig oor die dam. Daar was oorgenoeg hout vir die kaggel en braai, en iemand het elke dag ingekom om die braai en kombuis skoon te maak. Die kombuisware, meubels, blinders ens. is redelik oud en lendelam en lyk soos oorblyfsels uit ander huise. Die kaggel het die sitkamer gedeelte warm gemaak, maar die res van die huis en aparte rondawel was yskoud. Daar is paneelverwarmers in twee van die kamers, maar nie een het gewerk. Daar was ook nie ekstra komberse. Die huis is moontlik meer geskik vir die somer. Dit is ver van enige iets, so bring alles saam wat nodig is. Ons het geen visse gevang nie, maar was seker te koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cheryldene E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Absoluut fantasties. Wat 'n wonderlike naweek saam met familie. Buffalo Hills is fantasties. Baie goed ingerig en prentjie mooi. Ons het heerlik ontspan en gekuier. Die feit dat die eenheid ook elke dag gediens word, is 'n absolute plus. Niks was te veel moeite vir die gasvrou/heer nie en kan ons net die plek se lof besing. Julle sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buffalo
Buffalo Hills Private Game Reserve
Hi Cheryldene, Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons is baie bly om te hoor dat julle dit by ons geniet het en ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete Buffalo Hills

Laverne T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome, will definitely be back in the warmer months. Nicole was friendly, welcoming, and very accommodating. The cottage felt like a (home away from home). The scenery, peace and quiet were enjoyed by all, even the young adults. The wildlife was breathtaking and an experience that will stay with us forever. All in all, the stay was worth the traveling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buffalo
Buffalo Hills Private Game Reserve
Hi Laverne, Thank you so much for the lovely review. We are happy to hear you enjoyed your stay and we hope that you will return in the future. Kind Regards Buffalo Hills

Stephanie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfect and beyond expectations. Our stay was just incredible - our whole group of 10 people were amazed at how wonderful the lodge is and the details that the owners have done to make you feel welcome. The facilities are perfect (definitely beyond expectation) and we had one of the most magical bonfires after which we lay watching the stars against the mountain that is lit up. We enjoyed sundowners while some of our group went looking for the rock paintings (a little bit of a challenge to find). We will definitely be back for a longer trip to explore and relax more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buffalo
Buffalo Hills Private Game Reserve
Hi Stephanie, Thank you so much for your wonderful review, we are so happy to hear you enjoyed your stay with us. Hopefully, by the time you return, we will have trail signs up so the hiking experience should be a lot easier. We are also busy working on a mountain biking trail. Kind Regards, Buffalo Hills

Christelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beautiful farmstay in the mist gorgeous surroundings. This is a little piece of heaven. A lovely farmhouse well suited for a family get-together. The service was wonderful, and the house was clean. The kitchen was well equipped. The surroundings are so beautiful. The sand road is not as hectic as expected, and we were able to reach the farm perfectly. Kelvin was always on call if we needed anything. Will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buffalo
Buffalo Hills Private Game Reserve
Hi Christelle, Thank you so much for your beautiful review. We loved hosting you and hope to see you again soon. Kind regards, Buffalo Hills

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Buffalo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauchef Farm Number 541, Buffalo Hills Private Game Reserve, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1179fa39b8d8df5ca53579de5c2d8df5c6c657674f771964cfd9b7447e2bf95d877cebe4f95f27e47094b401af39e5b6ebb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 52 5 1 5 Beauchef Farm Number 541 Buffalo Hills Private Game Reserve 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.474030003776 29.142410991402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang